Showing Tag: " dae uit ons geskiedenis 12 augustus 1873" (Show all posts)

Dae uit ons Geskiedenis 12 Augustus 2016

Posted by Paul Joubert on Thursday, August 11, 2016, In : Ons Geskiedenis 


C.J. Langenhoven

"Die meeste verdienste verdien nie die meeste nie."

"Moenie eers skryf en dan dink nie. Dink liewer eers en skryf dan."

"Skryfwoorde is nie mondwoorde wat wegwaai nie. Of wat jy later kan ontstry nie."

"Hoe weeldiger woord, hoe skraler gedagte."

Dié groot Afrikaanse skrywer is op 12 Augustus 1873 te Hoeko in die distrik van Ladismith (Kaap) gebore. Hy word grootgemaak deur sy pa se broer en sy vrou en word word op jong ouderdom  reeds gebooi deur die natuurskoon sowel as deur die...

Continue reading ...
 
 
www.myvolk.co.za Logo