Beleef avontuur in die natuur met oorgawe! Vanaf 20 - 22 Maart 2020. Stuur jou kind - oud of jonk en kom ontspan saam met jou kind(ers) gedurende die eerste vakansie-naweek in Maart 2020. Die doel van die kamp is om jou kind speel-speel bloot te stel aan die natuur, baie avontuur, en heeltyd kamp - met 'n geestelike inslag.
BESPREEK NOU! Slegs 120 plekke beskikbaar vir hierdie Kultuur Kamp avontuur. Geniet ‘n sonsondergang soos min – en kom besigtig ons asemrowende hemelruim om ‘n kampvuur. Ouers wat hul kinders wil vergesel vir die naweek, is ook welkom!
Kultuur Avontuur Kamp bied 'n VEILIGE, bekostigbare wegbreek naweek vir jou kind tydens die Maart 2020 skool vakansie!
R690 (1 kind) R1090 (2 kinders) R1530 (3 kinders). Dit is die volledige koste van jou wegbreek-naweek en sluit jou verblyf (eie tent) of (kamp-tent*) en 5 etes in. (Pryse vir ouers wat hul kinders vergesel op aanvraag).
Vrydaq 20 Maart 2020
15:00 - 19:00 Aankoms
18:05 Hallo maat!
19:00 - 20:00 Potjiekos (+rys en roosterkoek)
20:00 - 21:00 Vuurtjie Pak & Sterre kyk
21:00 - 22:00 Gospel Kampvuur
Saterdag 21 Maart 2019
07:00 - 08:00 Beskuit & Koffie
08:00 - Bazaar Brekkie
09:00 - 10:30 Die Slag van Donkerhoek & Brunch
13:00 Bazaar ete
14:00 - 16:00 Geocaching
17:00 - 19:00 Wildrit stap (11 bok spesies)
19:00 - Braaivleis (+braaibroodjie, pap en 1 slaai)
21:00 - 01:00 Kitaar Kampvuur Kuier (Gospel Kampvuur)
Sondag 22 Maart 2019
08:30 - 10:30 Die Boskombuis Ontbyt
09:00 - 10:00 Getuienis Diens deur...
11:00 - 13:00 Staproete
13:00 - Middagete
14:00 - Kamp amptelik klaar!
Omgewing: Kampterrein en Plaas
Selfoon Opvangs: Ja
Warm Water: Ja
Stort en Bad: Ja
Taal: Afrikaans
OTM: Absa Bank
Die Fauna en Flora van Kleinfontein (nl. wild, voëls, rante, grasvlaktes, bome, vlei gebiede)
*Addisionele Koste R95 sien Inskrywingsvorm
** Geen Koste Opsioneel
*** Wenner ontvang 'n gratis ete vir 2 ter waarde van R300 by Die Boskombuis
Warm water en skoon ablusie-blokke vir beide mans en vrouens is beskikbaar. 24 Sekuriteit. Ten volle toegerusde winkel (kafee) is beskikbaar tot 17:30 Vrydag 20 2020 en 07:00 tot 15:00 op Saterdag 21 Maart 2020. Geen diere word toegelaat.
Wat moet jy saambring? Eie tent (maar hier is twee 6 man-tente) as jy bereid is om te deel. Eie slaapsak en eetgerei. Verversings.Ordentelike stapskoene. Kampstoel.Tennis rakette en balle. Sonskerm. Hoed. Verkyker. Muskiet-goed. Reenjas. Swemhandoeke.
Kultuur Avontuur Kamp
Bank: Capitec
Takkode: 470010
Rekening: 127 236 2823
Naam en Van as verwysing (sms 079 219 6735)
Hoep-Hoep Roep - Kleinfontein.mp3