Al Debbo
Maandagaand, 10 April 2017 om 19h00 bring ek hulde aan Al Debbo.
Luister op jou rekenaar, jou iPhone, Tablet, jou Blackberry, iTunes, Streema of TuneIn. Hierdie bladsy is geskep vir die nagenoeg 22,000 lede op Facebook Vergete Musiek wat my daagliks herinner en terugneem op 'n nostalgiese toer! Luister gerus na die potgooi aan die regterkant van die blad - 'n potgooi wat ek oor die Alabama Studente geselskap gedoen het. Hierdie program sal ook as 'n potgooi op hierdie blad sowel as SAUKNuus Radio beskikbaar gestel word. Gaan besoek gerus Vergete Musiek op Facebook, en kliek 'hou van'. Plaas jou versoeke daar vir die volgende program.