Hoekom 12 maande? (SEO en Meta Tags). Daar is drie vername soek enjins 'search engines' op die wêreldwye web (www). Google 72.48%. Bing 10.39% (Microsoft se teen-antwoord vir Google) en Yahoo 7.78%. Hulle verteenwoordig 91% van alle 'searches' op die wêreldwye web. Dan volg ASK, Aol Search, Wow, Webcrawler, MyWebSearch, Infospace en Info.com. Soek enjins maak gebruik van 'web crawlers' om meta tags (woordformate) op te tel op elk van die nagenoeg 1,707,446,420 miljoen aktiewe webtuistes. Dit is hoe 'Google Rankings' gevorm word. Jy WIL op die top vyf van BLADSY EEN van elke 'google ranking search' eindig met elke META TAG, om 'n impak te verseker.
Die goeie nuus is, dat jy nie geld nodig het om dit te vermag nie. Jy KAN kompeteer met die groot kanonne! Kom ons neem 'n voorbeeld van hierdie webtuiste: Tik in 'Afrikaner Geskiedenis' in sou soekgleuf van Google, Bing of Yahoo. Uitslag~
1ste Google
4de Bing
8ste Yahoo
Nog 'n voorbeeld: 'skool termyne 2018'
1ste Google
1ste Bing
2de Yahoo
Intussen is die PVO gestig. Radio Kuber Kontrei is nou 'n Publieke Voordeel Organisasie en Artikel 18 Maatskappy PVO K2016147948. Omroepers word tans opgelei om op Radio Kuber Kontrei ♪luister♪ uit te saai. U as borg of adverteerder het dus toegang tot ons databasis van volgelinge en luisteraars. Saam met enige produk wat u kies, kry u die volgende op genoemde stasies:
1. Vier '60 sekonde advertensies' per 24-uur siklus (30 dae periode)
2. Gratis ontwerp van u advertensie
3. Een advertensie per week op Facebook se top 50 Advertensie-bladsye
'n Advertensie op Radio Kuber Kontrei beloop R500 (vyf honderd rand) x 3 maande, wat die ontwerp insluit. Die advertensie sal dan vier keer (in 'n 24 uur siklus) gespeel word vir 'n periode van 30 (dertig) dae. Bespreek asseblief alle moontlike opsies met u omroeper. In plaas van jou hardverdiende gelde aan belasting oorbetaal, oorweeg eerder om hier te adverteer, met 'n belasting-sertifikaat wat uitgereik word vir jou donasie, borg of advertensie.
Deel jy ons liefde vir God, land en taal, en wil u - sáám met ons - dit laat voortbestaan vir ons kinders deur 'n donasie te maak? Kan jy in jou besigheids-of persoonlike kapasiteit 'n liedjie, Staatsman of aktiwiteit by 'n Boeresport Dag borg? Sal jy belangstel in 'n advertensie met toegang tot genoemde luistertal en volgelinge op Facebook. Het jy dalk 'n produk wat op die webblad of Facebook blad gemark kan word? Kan ek 'n skakel op u webtuiste plaas, in ruil vir een op My Volk?
Vir jou R1,500 kry jy dus:
- Toegang tot www.myvolk.co.za se databasis van 300,000+ besoekers met 'n advertensie op die blad
- 'n Banier advertensie wat roteer met ander adverteerders op Werk Soekers / Job Seekers Facebook blad met 54,000+ volgelinge
- 'n Banier advertensie wat roteer met ander adverteerders op Radio Kuber Kontrei Facebook blad met 6,000+ volgelinge
- Vier x 30 sekonde radio advertensie op Radio Kuber Kontrei vir 90 dae
Indien u JA antwoord op enige van genoemde vrae, stuur 'n vonkpos na trotsafrikaans@myvolk.co.za of kontak my in persoon by 079 219 6735.
*Die hoofdoel oor die volgende vyf jaar gaan wees om die webtuiste en radiostasies te ontwikkel, maar ook 'n om Artikel-21 Maatskappy te stig en die grootste Afrikaanse (naslaan) Biblioteek in Pretoria te vestig.
Soek jy as uitstaller 'n nasionale platvorm vir jou produk?